Bybelskool :: Donderdae : 7 Mei - 18 Junie 2012
24 uur van GEBED :: 13 Mei 2012
Pinkster :: 20-24 Mei 2012
ONTVANG WAT VIR JOU GEGEE IS!
’n Bybelskool oor die lewe wat God jou in jou doop belowe het – en wat dit beteken om daardie lewe te ontvang
lees meer
Daar is ’n landwye aksie van Jerigo Mure om die kerk van Christus in Suid-Afrika die hele jaar te laat bid vir: herlewing in die kerk; die werking van die Heilige Gees deur die kerk; die nood en pyn in ons land; en vir die verlossing van mense.
lees meer
Pinkster is die tyd wat ons fokus op die werk van die Heilige Gees. En hierdie jaar gaan ons saam stap in die spore van Barnabas.
lees meer
Week: 14-20 Mei 2012
Maandag 14 Mei19:00 Bybelskool in konsistorie: Andries Cilliers
Dinsdag 15 Mei
18:00 Gebedsgroep
19:00 Doopkategese
Woensdag 16 Mei
10:30 Familiedienswerkgroep
15:00 Huishulpklub by kerksentrum: Gwen 021 975 9222
Donderdag 17 Mei
10:00 Bybelskool in konsistorie: Andries Cilliers
18:30 Kooroefening: Marjory Fourie, 084 339 5552
19:00 Hemelvaart-erediens in kerksentrum: Cassie Wait
Sondag 20 Mei
07:45 Stildiens: Cassie Wait - Konsistorie
09:00 Erediens (nagmaal): Johann Schutte - kerksentrum
09:00 Familiediens & Gr 1-3-kategese (Nagmaal): Cassie Wait - Saal
09:00 Erediens (Nagmaal): André Agenbag - Mosaïek
09:00 Klein-kerkie vir 3-6-jariges (voorskool)
09:00 Gr 5 Kategese: EE3-groep A Jeuglokaal
10:00 Gr 4-7 Kategese: Kerksentrum
10:00 Erediens: Bottelary-skool
18:00 Senior Jeugbediening in Saal
19:00 Familie - Pinkster




