AFTREE OORDE

 

Legato en La Vie:
Ons bied ook eredienste by twee aftree-oorde, naamlik Legato (17:30) en La Vie (18:00), aan. Dit is oop vir almal wat in dié aftree-oorde woon en word dwarsdeur die jaar, behalwe tydens Desember-skoolvakansie en langnaweke, twee-weekliks by elke oord aangebied. Die patroon van ’n klassieke aandiens word gevolg. Die betrokke dienste word op die kerkkalender aangedui.

Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by 021-976 1236.