PREKE AFLAAI

Preke van die Sonstraal feesdiens en Mosaïek-erediens word hier gelaai.

Kies 'n bedieningspunt (Sonstraal of Mosaïek) aan die linkerkant onder Bedieningspunte, om 'n preek te soek.

Indien jy na 'n ouer preek soek, kan jy die kerkkantoor kontak en 'n kopie op cd versoek.