SAAM KUIER

Ons gemeente het 'n hele paar geleenthede waar ons as 'n gemeenskap in Christus saam kuier. Ons lig graag 'n paar hier uit, en moedig ons gemeentelede aan om deel te word van die saam kuier.

  • Tafelkuier
  • Basaar
  • Laingsburg Vleisfees
  • Dankofferfees