Kontak ons:
Tel: 021 976 1236
E-pos: kantoor@sonstraal.org.za
h/v Tulip en Hebronstraat, Amanda Glen


Kantoorure:

Maandag – Vrydag
07:30 – 14:00

Eredienstye:

Somer (September – Mei): 09:00
Oggenddiens met kategese gedurende skoolkwartale
Winter (Junie – Augustus): 09:30
Oggenddiens met kategese gedurende skoolkwartale
18:00 Aanddiens en kategese gedurende skoolkwartale

WELKOM BY SONSTRAALGEMEENTE

#Leefomtedien – Ons slagspreuk herinner ons daaraan dat geloof nie net vir Sondae is nie.
Ons leef dit uit by die huis, by die werk, by die skool en in ons gemeenskap.
Elke mens het gawes ontvang, en elkeen het ’n plek om te dien.

Is jy nuut?

Ons wil jou graag ontmoet. As jy onseker is waar om te begin, of graag met iemand wil gesels, kontak gerus die kerkkantoor of kom praat met ons na ’n erediens.
📞 021 976 1236   │   ✉️ kantoor@sonstraal.org.za

ONS WAARDES


Genade
: Ons leef met liefde en vergifnis teenoor mekaar.


Gasvryheid:
Ons maak ruimte vir
almal om tuis te voel.


Gestuurdheid:
Ons leef om liefde, hoop en Jesus se lig met die wêreld te deel.

SAAM OP REIS

Eredienste

Ons kom elke Sondag bymekaar om God te aanbid, en saam te leer en groei in ons geloof.

Kleingroepe

… waar ons saam groei, lewe en mekaar ondersteun.

Kinders

‘n Veilige, prettige plek waar kinders Jesus leer ken en vriende maak.

Senior Jeug

Egte verhoudinge en ‘n geloof wat relevant is vir jou lewe.

Dien

Ons gebruik ons gawes om ‘n verskil te maak in ons gemeenskap.

Nuutste Preek

Ons preke is op ons YouTube kanaal beskikbaar.
Klik op die skakel hier onder.

Eredienste 26 Julie

09:30 Erediens – Ds. Eugene Malan
18:00 Aanddiens: Ds. Zandré Marais
17:30 La Vie erediens: Basson Geldenhuys

Bybelstudie & Huisgeloof

Klik HIER vir die nuutste
Bybelstudie en Huisgeloof

Lees hier oor ons bedieninge en waar jy betrokke kan raak.

Datums om te onthou


Dinsdag, 21 Julie – Skole heropen
AUGUSTUS IS SORGMAAND
9 Augustus – Vrouedag
Maandag, 10 Augustus – Openbare vakansiedag
14-16 Augustus – Vrouenaweek
Vrydag, 28 Augustus – Sonstraal-Ope Gholfdag
Saterdag, 5 September – Lentestap
6 SEPTEMBER – SOMER EREDIENSTYD
09:00
Vrydag, 11 September – Gemeentedans
Woensdag, 23 September – Skole Sluit
Donderdag, 24 September – Erfenisdag
25 September tot  4 Oktober – Zithulele uitreik
28 September tot 2 Oktober – Avontuurweek
Dinsdag, 6 Oktober – Skole heropen

23-25 Oktober – Familiekamp

 

Lees die Kontak hier

Wat is Nuut?

Bankbesonderhede

NG Kerk Sonstraal
ABSA – Durbanville
Rekeningnommer: 1410580329
Takkode: 334810

Navrae