KATEGESE VIR 2021
Ons gaan hierdie jaar by die kerk ‘n intergenerasionele geloofsvorming benadering volg.
Dit beteken: ons groei saam, ons ontdek saam en ons leef saam in die kerk,
so ook by die huis.
Mag ons hierdie jaar saam uitdrukking gee aan ons geloof!
KATEGESE VIR 28 FEBRUARIE:
Junior Kategese (Laerskool tot Graad 6):
- Verwerping (Psalm 55)
Sing lekker saam - Ek soek
*********************
Senior Kategese (Graad 7 tot matriek):
Ignite erediens is fisies by die kerk
Hier is hierdie week se gespreksblad:
_______________________________________________________________
KATEGESE VIR 21 FEBRUARIE:
Junior Kategese (Laerskool tot Graad 6):
- Mislukking word 'n les in sukses (Psalm 51)
Sing lekker saam - Ek kies U
*********************
Senior Kategese (Graad 7 tot matriek):
Ignite erediens is fisies by die kerk
Hier is hierdie week se gespreksblad:
_______________________________________________________________
KATEGESE VIR 14 FEBRUARIE:
Junior Kategese (Laerskool tot Graad 6):
- Gespreksblad 5 - Eensame ek (Genesis 3:1-13)
Sing lekker saam - Eet die Woord van God
*********************
Senior Kategese (Graad 7 tot matriek):
Ignite erediens is fisies by die kerk
Hier is hierdie week se gespreksblad:
_______________________________________________________________
KATEGESE VIR 7 FEBRUARIE:
Junior Kategese (Laerskool tot Graad 6):
- Gespreksblad 4 - Dit is nie goed nie (Genesis 2:15-18)
- Inkleur prent
Sing lekker saam - Ek is so bly ek behoort aan Jesus
*********************
Senior Kategese (Graad 7 tot matriek):
Ignite erediens is fisies by die kerk
Hier is hierdie week se gespreksblad:
_______________________________________________________________
KATEGESE VIR 31 JANUARIE:
Junior Kategese (Laerskool tot Graad 6):
- Gespreksblad 3 - Sy beeld (Genesis 1:26-31)
Sing lekker saam - Weet jy nie, jy is 'n tempel
*********************
Senior Kategese (Graad 7 tot matriek):
Skakel by ons in vir die Ignite erediens.
Hier is hierdie week se gespreksblad:
_______________________________________________________________
KATEGESE VIR 24 JANUARIE:
Junior Kategese (Laerskool tot Graad 6):
- Les 2 - Saam is ons een (Efesiërs 4:1-4 en Markus 2:1-12)
- Twee is beter as een (Sing saam)
- Finding Nemo - swem saam (video)
_____________________________________________________________
KATEGESE VIR 17 JANUARIE:
Junior Kategese (Laerskool tot Graad 6):
- Les 1 - Saam in Jesus (Galasiërs 3:26-29)
- Huppel, huppel, hop, hop (sing saam)