Kalender

 

 

Die Tweede Helfte begin

Donderdag, 19 April 2018 - Donderdag, 14 Junie 2018

Aangebied deur Andries Cilliers Begin 19 April by die kerksentrum Daar word 'n oggend sessie (10:30) en 'n aand sessie (19:00) aangebied. Jy kies die tyd wat jou die beste pas. Hier onder is die artikel wat in die Maart Sonstraal Nuus verskyn het, met meer inligting oor die kursus. Temas vir die 6 weke kursus: *Donderdag, 19 April*: Die twee helftes van die lewe:... Lees meer…

Kerkraadsontmoeting

Woensdag, 23 Mei 2018 | 19:00

Lees meer…

Gemeente verjaar

Donderdag, 24 Mei 2018

Lees meer…

Gemeente Verjaarsdag Drive Thru

Vrydag, 25 Mei 2018

Burger aand Lees meer…