« Terug na Kalender

Kategese begin

Sondag, 13 Januarie 2019

09:00

Kategese inskrywing

Ons verwelkom ons jeug en sien uit daarna om hierdie jaar tyd met julle te spandeer. Hier volg die verskeie inskrywingsvorms, vir diegene wat dit al by die huis wil voltooi en saamstuur op Sondag:

Vir enige kategese navrae, kontak die kerkkantoor 021 - 976 1236:
Esta - kerksentrum
Lynnette - Mosaïek