« Terug na Kalender

Senior Kategese afsluiting - Praise & Worship



Kerksentrum

 

Kom sluit by ons aan op Sondag, 10 November om 18:00 vir die afsluting van die senior kategese.
Dit gaan 'n lekker prase&worship aand wees.
Ons sien jou daar!