GEBEDSVERSOEKE


As jy gebedsversoeke het, gee dit asseblief deur aan die kerkkantoor by kommunikasie@sonstraal.org.za. Maak die onderwerp asseblief GEBEDSVERSOEK dan sal ons dadelik weet dat dit deurgestuur moet word na die netwerk. Meld ook of ons dit in die gebedsbrief mag plaas.

Jy kan ook die vorm invul en jou gebedsversoek so onder ons aandag bring.


KOM ONS BID VIR MEKAAR:
Sien die week se gebedsversoeke hier.