Advertensies

 

  • Advertensies word een keer 'n maand uitgegee.
  • Die volgende advertensie blad word 11 Maart 2018 gepubliseer.
  • Stuur advertensies aan ons teen10:00 op Maandag, 5 Maart 2018.
  • Advertensies moet asseblief in Afrikaans wees.
  • Kostes per advertensie per maand is R10 vir lidmate en R20 vir nie-lidmate. Betaalbaar by die kerkkantoor of deur 'n EFT.
  • Geen blok advertensies word geplaas nie.
  • Stuur u advertensies na kommunikasie@sonstraal.org.za

 

Lees die nuutste Snuffelgidse hier:

2018